Oceanus Procellarum

Ligging van Oceanus Procellarum, soos vanaf die Noordelike Halfrond gesien.

Oceanus Procellarum is die grootste van die Maria, of Maanseë, op die Maan. Dit is aan die westekant van die aardgerigte kant van die Maan geleë, soos vanaf die Noordelike Halfrond gesien.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne